Ons unieke metode om boerewors te braai!
Produk besonderhede
| Prys | 150.00 ZAR |
| Gewig | 1.2kg |
| Afmetings (saamgestel) | 140mm x 340mm x 160mm hoogte |
from Barnard and Son, PE (Gqeberha)
Om 'n bestelling te plaas, afleweringsopsies te bespreek of 'n vraag of twee te vra, kontak my, Dewald, per e-pos of WhatsApp...
Dankie
Dewald